Gao Xingjian

Gao Xingjian
Gao in 2012
Gebore4 Januarie 1940 (1940-01-04)
Jiangxi-provinsie, China
NasionaliteitVlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China Vlag van Frankryk Frankryk
BeroepSkrywer
Gao Xingjian in 2008

Gao Xingjian was die eerste Chinese ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde.

Hy is op 4 Januarie 1940 in die Jiangxi-provinsie in Oos-China gebore, en het in staatsskole gestudeer. Hy het 'n universiteitsgraad met Frans as hoofvak verwerf toe hy in Beijing studeer het.

Hy het daarna begin met 'n loopbaan in die lettere, en in 1987 'n lewe van ballingskap verkies deur in Parys te gaan woon, waar hy die elegante en onvergeetlike roman Soul Mountain – vertaal deur Mabel Lee – voltooi het.

In 1992 het hy die Chevalier del'Ordre des Arts et des Lettres van die Franse regering ontvang. Hy is ook 'n draaiboekskrywer, skilder, fiksieskrywer en kritikus.[1]

  1. Soul Mountain, Flamingo, Londen, 2001. ISBN 0-00-711923-2.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search